Boomlaningpaaie Official Music Video

Details
Title | Boomlaningpaaie Official Music Video |
Author | LumiVerse |
Duration | 3:46 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=6qFy1NfA1Pg |
Description
Lirieke
Jy't terug gekom na baie lank
Jy's weer hier in die dorp
Die tannie by die boeremark
Het haar oor jou besorg
Maar jy is bly om terug te wees
Jy't almal daar gesê
Jou glimlag is die beste nuus
Jou storms het gaan lê
Daar staan jy in boomlaning-paaie
Terug gekom na al jou lewensdraaie
Jou pad het weggelei van hier en al wat ek kon sien
Was die foto's van jou in boomlaaning-paaie
Jy kyk na my, jy sien my vrae
Jy weet my hart is swaar
Jou drome het jou weggeneem
En ek moes jou laat gaan
En nou dat jy weer voor my staan
Is gister eens verby
Jou horisonne het verskuif
En jy's weer hier by my
Daar staan jy in boomlaning-paaie
Terug gekom na al jou lewensdraaie
Jou pad het weggelei van hier en al wat ek kon sien
Was die foto's van jou in boomlaaning-paaie
Al die gisters is verby
En more lê nou voor
Jy het jou hart weer teruggelei
Jy het my roep gehoor
Daar staan jy in boomlaning-paaie
Terug gekom na al jou lewensdraaie
Jou pad het weggelei van hier en al wat ek kon sien
Was die foto's van jou in boomlaaning-paaie
Hier staan jy weer voor my
In boomlaning-paaie
~~~~~~~~~~
◘ Lyrics, visuals and concept: Mel Leonard (https://www.youtube.com/@LumiVerseCreations)
◘ Instrumental and vocal generation powered by Suno AI (Visit https://www.suno.ai to learn more)
◘ Image and video footage: Night Café (https://creator.nightcafe.studio/explore) and Pexels (https://www.pexels.com/)
◘ Video generation: FlexClip (https://www.flexclip.com/editor/ai-tools)
© 2025 Melanie Leonard. All rights reserved.
Do not use without permission.