Moot tot Amerika (met Kaptein) ft. Kurt Darren

Details
Title | Moot tot Amerika (met Kaptein) ft. Kurt Darren |
Author | VAN PLETZEN |
Duration | 4:20 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=ldEdo2-Aon4 |
Description
Moot tot Amerika vanaf die album "Om lig te maak"
Song en album hier beskikbaar: https://orcd.co/maaklig
Music video produced by HotdogFight!
Directed by Regardt Visser
Cinematographer Philip van Zyl
Camera Assistant Ayrton Schmidt
Edited by Regardt Visser
Sound design and final mix: Peach van Pletzen at Planet Awesome
Lirieke:
Lank gelede trap ’n seuntjie ligte spoortjies in Die Moot
Deur die jare word sy spore in ons volk se lewens groot
Dit was nog altyd sy droom om saam met Kurt Darren te sing
En nou is dit twintig jaar later en hier kom ’n ding
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Span die seile van Die Moot tot Amerika
Kaptein waar is jy? Kom sing nou saam met my!
Groothond hier is ek vir slegs ’n lyn of tweeMaar ek kort slegs twee lyne om hierdie song ’n treffer te maak!
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Hier is ons in Amerika
en verlang na Pretoria
Huis waar die hart is
En my hart is in die Moot my bra!
Moot my bra!
Moot tot Amerika
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA
Oh oh MOOT TOT AMERIKA